Sol-Tech | Programfasiliteerder Intern | Vaste Termyn Kontrak
Job Description
Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Programfasiliteerder Intern binne die Sol-Tech Inligtingstegnologie (SIT) afdeling tot einde November 2026.
Die doel van hierdie internskap is om die Program fasiliteerder in sy/haar onderrig- en opleidingsverantwoordelikhede te ondersteun, sodat studente ʼn hoë standaard van akademiese en praktiese opleiding kan ontvang. Hierdie posisie is perfek vir 'n student of pas afgestudeerde IT-Praktisyn wat op soek is na waardevolle ervaring in die Inligtingstegnologie afdeling binne 'n dinamiese opleidingsomgewing. Dit is 'n uitstekende kans om jou vaardighede te slyp en nuwe uitdagings aan te pak!
Wat ons van jou verwag:
- Matrieksertifikaat
- Student of pas afgestudeerde student ...
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Solidariteit Beweging.
Submit ApplicationJob Details
- Location Pretoria, Gauteng
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date July 02, 2026
- Application Deadline August 11, 2026