Job Description
Ons Klient in Paarl is op soek na 'n dinamiese, ervare en resultaatgedrewe Sitrus Senior Produksiebestuurder om leiding te neem oor ons sitrusproduksie en verwante boerderybedrywighede.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die strategiese beplanning, bestuur en optimalisering van alle produksie-aktiwiteite om volhoubare groei, uitnemende gehalte en maksimum produktiwiteit te verseker.
Verantwoordelikhede
Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite.
Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning.
Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke.
Effektiewe bestuur, ontwikkeling en motivering van produksiespanne.
Beplanning en beheer van begrotings, hulpbronne en insetkoste.
Verseker nakoming van voedselveiligheid-, gehalte-, arbeids- e...

Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Vine Recruitment.
Submit ApplicationJob Details
- Location Paarl, Western Cape
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date July 08, 2026
- Application Deadline August 17, 2026