Job Description
Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om komplekse kommersiële transaksies te struktureer en te bestuur.
Minimum vereistes
- LLB-graad
- Toelating as Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
- Minimum 6+ jaar toepaslike ervaring in suiwer kommersiële reg
- Sterk fokus op nie-litigasie werk
- Uitstekende kennis van kontraktereg en kommersiële beginsels
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Virago Recruitment.
Submit ApplicationJob Details
- Location pretoria, pretoria
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date July 02, 2026
- Application Deadline August 11, 2026