Job Description
Overview
Tegniese talent in Suid‑Afrika: is jy reg vir jou volgende groot stap?
By Xelvin help ons gekwalifiseerde tegniese mense out Suid‑Afrika om ’n nuwe loopbaan in Nederland te begin. Nie net met ’n werk nie, maar met die hele proses: van jou visum en papierwerk tot behuising, Nederlandse lesse en begeleiding wanneer jy hier aankom.
Ons is veral op soek na jong, gemotiveerde tegniese talent met 2‑5 jaar ervaring wat graag langtermyn in Nederland wil werk en groei.
Candidate Profile & Program
Jy kan moontlik ’n goeie fit wees as jy:
- Afrikaans is naby aan Nederlands. Dit help baie wanneer jy Nederlandse veiligheidsinstruksies, handleidings, werksprosedures en tekens in die fabriek of werksomgewing moet verstaan. Dit maak die aanpassing dikwels makliker en vinniger.
- 1‑2 jaar kontrak, met die doel op langtermyn werk daarna
- Begeleiding deur die hele proses
Ons weet: om na ’n nuwe land te...
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Xelvin.
Submit ApplicationJob Details
- Location kathu, northern cape
- Job Type Full-time
- Category Installation, Maintenance & Repair
- Posted Date June 12, 2026
- Application Deadline July 22, 2026