Job Description
Ligging: Bredell, Kempton Park
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer met kantoor ure
Vlak: 3–5 jaar ondervinding
’n Gevestigde logistieke onderneming is op soek na ’n professionele en volwasse Kliënte Skakelbeampte om kliënteverhoudings te bestuur en administratiewe ondersteuning te bied.
Die ideale kandidaat moet uiters akkuraat wees, uitstekende kommunikasievaardighede hê en gemaklik wees om in ’n vinnige logistieke omgewing te funksioneer. Hierdie rol vereis ’n stabiele individu wat op langtermyn groei en stabiliteit fokus.
Administrasie & Data Vaslegging

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
Kliënteverhoudings
- Handhaaf professionele kommunikasie met kliënte
- Hanteer kliëntenavrae en opvolg professioneel
- Bou sterk en langtermyn kliënteverhoudings
Administrasie & Data Vaslegging
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Werfnet.
Submit Application
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Werfnet.
Submit ApplicationJob Details
- Location Johannesburg, Gauteng
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date June 21, 2026
- Application Deadline July 31, 2026