Job Description
POSBESKRYWING: BOEKHOUER
Ligging: Somerset-Wes, Wes-Kaap
Salaris: R22 000 – R24 000 per maand (afhangend van kwalifikasies en ondervinding)
Aanvangsdatum: Onmiddellik beskikbaar
'n Gevestigde finansiële maatskappy in Somerset-Wes is op soek na 'n detailgeoriënteerde en betroubare Boekhouer om by hul professionele span aan te sluit. Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n kandidaat wat 'n passie vir rekeningkunde het en ervaring het met boekhouding, finansiële state, belastingnakoming en algemene rekeningkundige funksies.
Sleutelverantwoordelikhede
- Verwerking en rekonsiliasie van bankstate, verbandstate en ander relevante finansiële state.
- Voorbereiding van rekeningkundige werkspapiere.
- Opstel van jaarlikse finansiële state.
- Voorbereiding en indiening van inkomstebelastingopgawes.
- Voorbereiding en indiening van BTW-, L...
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Werfnet.
Submit ApplicationJob Details
- Location Somerset West, Western Cape
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date July 04, 2026
- Application Deadline August 13, 2026