Job Description
Kern doel van die pos:
Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes: Graad 12; 4 Jaar Graan/Silo ondervinding; Berokings kursus voltooi; Gradeeringskursusse voltooi; Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel; Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes; Geldige rybewys.
Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig; Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë; Goeie interpersoonlike vaardighede; Sterk leierseienskappe; Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing; Besigheidsinsig.
Verantwoordelikhede: Bestuur Silo teenoor Begroting; Bestuur van Personeel; Bestuur van Kliëntediens; Bestuur silo administratiewe funksies.
Main purpose of the position:
To support the Silo Manager in the effective management of the Silo to ensure optimal profitability.
Minimum Requirement...
Ready to Apply?
Submit your application today and join our talented team at Confidential.
Submit ApplicationJob Details
- Location South-Africa, gauteng
- Job Type Full-time
- Category Other-General
- Posted Date July 03, 2026
- Application Deadline August 12, 2026